Skip to content
zeno
Create a Station
Explore
Religious
Music
News
Podcasts
Bible
By Genre
By Location
By Language
Download App
Opens in a new window
Toggle Sidebar
zeno
GROOTfm 90.5
#GROOTtrauma
News Commentary
Documentary
Afrikaans
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Website
Episodes
Episodes
150
16 September 2026
GROOTtrauma | 16 September
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie?>Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed?>Billie Joel kry ’n brein shunt>Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word>Dr Jaco se wenk vir die week
43 min
09 September 2026
#GROOTtrauma | 9 September
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed?>Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook>Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets>Dr Jaco se wenk vir die week
44 min
02 September 2026
#GROOTtrauma | 2 September
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne?>Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria?>Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling>Dr Jaco se wenk vir die week
43 min
26 August 2026
#GROOTtrauma | 26 Augustus
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand.>Kan ’n artritis-middel alopecia areata behandel?>Jou oë as ’n venster na jou gesondheid>Dr Jaco se wenk vir die week
46 min
19 August 2026
#GROOTtrauma | 19 Augustus
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor:>Mediese vasvra vraag>Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg?>Ek is nie meer siek nie… ek hoes net!>Suikerdrankies en maagkanker – moet ons bekommerd wees?>Nuwe riglyne oor hoe om cholesterol te bestuur.>Dr Jaco se wenk vir die week
35 min
12 August 2026
#GROOTtrauma | 12 Augustus
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel?>Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede>Minority Donor Awareness Month>Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer>Dr Jaco se wenk vir die week
40 min
05 August 2026
#GROOTtrauma | 5 Augustus
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere aantas?>Skermtyd vir kinders – Is dit regtig so skadelik soos ons dink?>Binge-Watching: Wat doen dit aan ons brein?>PCOS word PMOS – Hoekom verander dokters wêreldwyd die naam?>Dr Jaco se wenk vir die week
40 min
29 July 2026
#GROOTtrauma | 29 Julie
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot 70% van sy weefsel.>Einde van die maand ‘reset’.>Koperpeptiede – Wondermiddel of net nog 'n gesondheidsgier?>Wêreld Hepatitisdag>Dr Jaco se wenk vir die week
41 min
22 July 2026
#GROOTtrauma | 22 Julie
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd?>Wêreldbreindag - 22 Julie>Wat is biohacking?>Gehoorverlies – Gesprek met Natasha van der Westhuizen.>Dr Jaco se wenk vir die week
41 min
15 July 2026
#GROOTtrauma | 15 Julie
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:>Mediese Vasvrae Vraag - Hoe lank neem dit gemiddeld vir 'n rooibloedsel om deur die liggaam te sirkuleer? >Creashy: ’n Verhaal van moed >Die gevare agter Hubbly Bubbly >Vitamiene: Wanneer gesondheidsaanvullings té veel raak>Dr Jaco se wenk vir die week
41 min