Skip to content
Opens in a new window
#GROOTtrauma | 9 September 
09 September 2026

#GROOTtrauma | 9 September 

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed?

>Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook

>Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker

>Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets

>Dr Jaco se wenk vir die week