Skip to content
Opens in a new window
#GROOTtrauma | 5 Augustus
05 August 2026

#GROOTtrauma | 5 Augustus

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere aantas?

>Skermtyd vir kinders – Is dit regtig so skadelik soos ons dink?

>Binge-Watching: Wat doen dit aan ons brein?

>PCOS word PMOS – Hoekom verander dokters wêreldwyd die naam?

>Dr Jaco se wenk vir die week