Skip to content
Opens in a new window
#GROOTtrauma | 12 Augustus
12 August 2026

#GROOTtrauma | 12 Augustus

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel?

>Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede

>Minority Donor Awareness Month

>Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer

>Dr Jaco se wenk vir die week