Skip to content
Opens in a new window
#GROOTtrauma | 29 Julie 
29 July 2026

#GROOTtrauma | 29 Julie 

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot 70% van sy weefsel.

>Einde van die maand ‘reset’.

>Koperpeptiede – Wondermiddel of net nog 'n gesondheidsgier?

>Wêreld Hepatitisdag

>Dr Jaco se wenk vir die week