Skip to content
Opens in a new window
#GROOTtrauma | 19 Augustus
19 August 2026

#GROOTtrauma | 19 Augustus

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor:

>Mediese vasvra vraag

>Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg?

>Ek is nie meer siek nie… ek hoes net!

>Suikerdrankies en maagkanker – moet ons bekommerd wees?

>Nuwe riglyne oor hoe om cholesterol te bestuur.

>Dr Jaco se wenk vir die week