Skip to content
Opens in a new window
#GROOTtrauma | 22 Julie
22 July 2026

#GROOTtrauma | 22 Julie

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd?

>Wêreldbreindag - 22 Julie

>Wat is biohacking?

>Gehoorverlies – Gesprek met Natasha van der Westhuizen.

>Dr Jaco se wenk vir die week