About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
>Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie?
>Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed?
>Billie Joel kry ’n brein shunt
>Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word
>Dr Jaco se wenk vir die week