zeno
Create a Station
Explore
Religious
Music
News
Podcasts
Bible
By Genre
By Location
By Language
Download App
Opens in a new window
Toggle Sidebar
zeno
Maroela Media
Maroela-onderhoude
News
Kids & Family
Afrikaans
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Website
Episodes
Episodes
150
17 July 2026
SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?
Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela) op Suid-Afrikaanse skole. Maroela Media
27 min
15 July 2026
SkoolSlim | Helen Zille sê sterk skole vra sterk gemeenskappe
In dié episode van “SkoolSlim” gesels dr. Leandie Bräsler en Helen Zille oor waarom ouers, skole, gemeenskappe en plaaslike regering almal ʼn rol speel om kinders vir die toekoms toe te rus. Maroela Media
21 min
10 July 2026
‘Negatiewe musiek’ inspireer musiekgroep Nikotien
“Wat ons eintlik met die liedjie wil sê, is dat dit oukei is om jouself in negatiewe musiek en negatiewe emosies te verloor.” Maroela Media
8 min
03 July 2026
Stap in Totius se spoor met Koepel-Klop
Koepel-Klop vind op 1 Oktober om 10:00 plaas. Dit koste beloop R550 per persoon, en die roete duur ongeveer twee uur. Maroela Media
16 min
24 June 2026
Maeztro, Loufi laat die boere ‘rave’
“Ek het begin wonder hoe dit sal lyk as die boere ‘rave’, want hulle het al genoeg gery.” Maroela Media
11 min
22 June 2026
Mensdom se ‘innerlike geveg’ inspireer sanger
“Iets wat my egter stom laat, is te midde van hierdie teenstrydigheid is daar altyd hoop. Die mens bring altyd hoop, maak nie saak wat in die wêreld aangaan nie.” Maroela Media
10 min
19 June 2026
SkoolSlim | Kultuur en kapitaal werk saam in ons skole
Kan ʼn sterk skoolkultuur belangriker as kapitaal wees? Volgens Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton Beleggings, is die antwoord ʼn besliste ja. In die jongste episode van SkoolSlim gesels dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met Schalekamp oor die verhouding tussen kultuur en kapitaal in skole en waarom die een nooit die ander behoort te oorheers...
9 min
15 June 2026
SkoolSlim | Robotika in die klaskamer begin nie by ʼn robot nie
Dit is ʼn praktiese SkoolSlim-episode vir onderwysers wat graag met robotika wil begin, maar onseker is hoe om die eerste tree te gee. In dié episode van SkoolSlim gesels Melanie Kroukamp, onderwysspesialis van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), oor hoe onderwysers robotika-denke reeds in hul klaskamers kan aanwakker deur probleemoplossing, kreatiwiteit, samewerking en...
7 min
11 June 2026
‘Totale wanbalans’ in skolesport
Wanneer word skolesport ʼn belegging in kinders, en wanneer word kinders ʼn belegging in skolesport? Maroela Media
20 min
10 June 2026
ADHD dikwels eers in volwassenes raakgesien
Vir baie mense kom ʼn ADHD-diagnose eers in volwassenheid, nadat jare se uitstel, wanorganisasie en oorweldiging begin opstapel. ʼn Kenner sê die simptome was dikwels reeds in die kinderjare daar, maar is eenvoudig nie raakgesien of begryp nie. Maroela Media
40 min