About
KI kan binne sekondes ’n opstel, antwoord of navorsingstaak lewer, maar hoe weet ’n onderwyser of leerders werklik die werk verstaan? “SkoolSlim” ondersoek waarom assessering in die KI-era sal moet verander. Kom kyk of luister na die gesprek en hoor hoe skole en ouers kinders kan help om slim met KI te werk sonder dat ware leer in die slag bly. Maroela Media