Skip to content
Opens in a new window
SkoolSlim | SOS help skole om beter te onderrig
16 November 2026

SkoolSlim | SOS help skole om beter te onderrig

Maroela-onderhoude

About
In die jongste episode van “SkoolSlim” gesels dr. Hanri Bezuidenhout oor hoe die SOS skole en onderwysers ondersteun. Kom luister of kyk na die onderhoud en ontdek hoe kurrikulumontwikkeling kinders beter vir ’n veranderende wêreld kan voorberei. Maroela Media