Radio Suidkus
Radio Suidkus

Radio Suidkus is sedert 2016 besig met ons plaaslike talent. Ons land wemel van wonderlike talent wat gretig is na kanse om te groei en dit ten toon te stel. Daar is baie geleenthede beskikbaar, maar dit is moeilik om te bekom.

Dit is die plek waar ons ingryp.

Radio Suidkus het 'n nuwe platform in 2020 gestig, en dit toe 'n stap verder geneem deur 'n selfs groter platform genaamd Eg Afrikaanse Radiostories te skep.

Ons bied kunstenaars wat in stemwerk belangstel die kans om hul maksimum potensiaal te bereik deur Stem Sterre te word.

Our website

Visit our website to get notified latest news and updates.

Besoek ons wetuiste

Announcements

Episode 1 Dié knaap van Urririto

Radio kortstorie

June 14, 2024