Opens in a new window
Radio Afrikaans Stereo
Radio Afrikaans Stereo

Radio Afrikaans Stereo

Op Radio-Afrikaan Stereo aanlyn radiostasie wêreldwyd, vir oud en jonk om elke dag te geniet, 24/7. Op Radio-Springbok-Duitsland speel ons Engelse liedjies Afrikaans Musiek Oues maar Goue Boere Musiek,ja julle nommer 1 radio stasie reg uit Germany,Die erste Afrikaanse radio stasie ,welkom op afrikaans Radio studios-Ons Hoofradiostasie in Duitsland Genoem Radio SAM Broadcaster Germany ,
Ons het die Radio Stasie webwerf op gebau , vir die Afrikaanse Vriend en Mense,
Afrikaans Radio Studios Germany , is gemaak vir die Afrikaanse Mense
regoor die Wêreld en Europa , om Afrikaanse Musiek te geniet en Boere Musiek
sowel as Duitse Musiek na te Luister. Geniet en se welkom.

Download App

QR code to download the app

Announcement

February 18, 2022

https://afrikaans-radio-studios-germany.page.tl/Advertensies.htm

Ons adverteer op radio Afrikaans stereo,sangers uit Sud-Afrika. ons spiel hulle musiek op ons radio stasies,en al wat ons vra , n paar great songs van hulle ,om mense te wys in die wereld, dat da groot talente in die sud-afrikaanse musiek is.