Radio Afrikaans Studios
Radio Afrikaans Studios

Radio Afrikaans Studios

Afrikaans radio studios FM is ‘n gemeenskap-gebaseerde radiostasie gevestig in Duitsland,. Ons programme is gerig op die Afrikaanssprekende gehoor wat passievol is oor musiek. Ons saai 24 uur per dag uit op Zeno fm:
welkom op afrikaans radio studios germany,
Ons Musiek wat ons spiel op ons Radio Stasies.Geniet ons musiek wat ons op ons Radio Stasies speel , Deel ons Radio Stasie graag met Vriende en Familie ,
Ons Radio Stasies loop 24/7 aanlyn elke Dag ,  Skakel in Waar jy ooit sal wees op ons Radio Stasies .
Op partytjies, Wanneer jy Kampeer, of Wanneer ooit na ons Radio Stasies graag wil luister,
Na Afrikaanse en Duitse Musiek, Afrikaans Radio Studios Germany.
Ja dan kom ons met n great boodskap van Afrikaans Radio studios Germany ,Ons sal van Maart 2022 reg Uitsaai
op Afrikaan Radio Studios op n Saturdag van 17h00 tot 18h00 met afrikaans  met Dj Nighthawk,so ek se Welkom.
Seen dat die Radio stasie nou op 90 % LOOP IN GERMANY .dankie vir die Ondersteuning,​Dit is ons radiostasiespan, welkom almal by ons webwerf, Afrikaans Radio Studios Duitsland,
loop oor Radio SAM Broadcaster Germany en Radio SAM Broadcasting Studios in Duitsland ,
Radio SAM Broadcasting Studios het Afrikaans Radio Studios geskep vir die
Afrikaanse Vriende en Famiies wat in Europa woon en in die Wêreld,
om hul Tuis Musiek-liedjies te geniet, Lekker Dag,  Groete van die span.

Download App

Website Image