#SlatDieSport 29 Februarie 2024 - Aiden Erasmus en Cian Oldknow

#SlatDieSport 29 Februarie 2024 - Aiden Erasmus en Cian Oldknow

GROOTfm 90.5
00:43:32
Link

About this episode

Die A-bond atletiek interhoër wenners, Die Hoërskool Menlopark, kuier saam met ons in die ateljee. Ons gesels ook met die kampioen diskusgooier Aiden Erasmus en die langafstand uitblinker Cian Oldknow.