#SlatDieSport - 18 April18 April 2024Gisteraand op slat die sport : Henning Gericke en Simon Riekert00:40:57
#SlatDieSport - 11 April - Dale Hayes en Mike Greenaway11 April 2024Jacques en Arnie het met Dale Hayes gesels oor die VSA Meesters toernooi asook met Mike Greenaway oor sy nuwe boek00:41:15
#SlatdieSport04 April 2024Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.00:42:57
SlatdieSport28 March 2024#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch00:31:50
#SlatDieSport 14 Maart 2024 - Marlie Viljoen14 March 2024Stephen gesels met die Suid-Afrikaanse atleet, Marlie Viljoen. Jacques staan in vir Arnie en ons bespreek skolerugby, die sesnasies en allerlei drama by Formule 1.00:43:57
#SlatDieSport 7 Maart 2024 - Jenny van Dyk07 March 2024Die nuwe netbalafrigter van die Proteas, Jenny van Dyk, kuier saam met ons in die ateljee.00:42:32
#SlatDieSport 29 Februarie 2024 - Aiden Erasmus en Cian Oldknow29 February 2024Die A-bond atletiek interhoër wenners, Die Hoërskool Menlopark, kuier saam met ons in die ateljee. Ons gesels ook met die kampioen diskusgooier Aiden Erasmus en die langafstand uitblinker Cian Oldknow.00:43:32
#SlatDieSport 22 Februaie 2023 - Stacy Bregman22 February 2024Stephen en Arnie gesels oor al die naweek se sport gebeure, en waarna om uit te sien vir volgende naweek.00:40:23
#SlatDieSport 15 Februarie 2024 - Jonathan Mokuena en Steve Stolk15 February 2024Stephen en Arnie gesels oor al die naweek se sport gebeure, en waarna om uit te sien vir volgende naweek.00:40:04