Opens in a new window
Monitor: Ramaphosa sê die Artikel 89-afsettingskomitee se werk sal hom verneder
16 July 2026

Monitor: Ramaphosa sê die Artikel 89-afsettingskomitee se werk sal hom verneder

Monitor

About
16 Julie 2026: President Cyril Ramaphosa sê die Artikel 89-afsettingskomitee se werk sal hom verneder, en daarom wil hy dit stuit. Die regering verwerp bewerings dat die onlangse protesoptrede teen onwettige immigrasie Suid-Afrika van die res van die vasteland isoleer. Die minister van elektrisiteit se plan om die land se opwekkingskapasiteit te verdubbel, is vandeesweek herbevestig, maar hoeveel sal dit kos, en waar gaan die geld vandaan kom?