Opens in a new window
Monitor: Nie een spoedkamera in Johannesburg werk nie
14 July 2026

Monitor: Nie een spoedkamera in Johannesburg werk nie

Monitor

About
14 Julie 2026: Geen van die spoedkameras in Johannesburg werk die afgelope sewe maande nie. Die Minister van Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê verdere gesprekke oor ministers wat met belangegroepe vergader. soos sy eie vergadering met Starlink. kan voordelig wees. Hoekom is honderde Afrikaners deur die Amerikaanse vlugtelingeprogram afgekeur? Nuwe navorsing wys hidrobreking vir skaliegas kan aardbewings in die Karoo vererger.