Skip to content
Opens in a new window
SkoolSlim | Is jou kind gereed vir graad 1?
26 October 2026

SkoolSlim | Is jou kind gereed vir graad 1?

Maroela-onderhoude

About
Skoolgereedheid gaan oor veel meer as letters en syfers. Dr. Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Instituut, gesels met dr. Leandie Bräsler van die SOS oor waarom speel, beweging en alledaagse gesinsaktiwiteite die grondslag vir leer lê. Ontdek hoe jy jou kind kan help om skoolgereed te word, sonder duur programme of ingewikkelde oefeninge. Maroela Media