#GROOTtrauma | 4 Maart
04 March 2026

#GROOTtrauma | 4 Maart

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel verskillende kleure kan die menslike oog ongeveer onderskei?

>Dink jouself fiks: Jou brein kan jou spiere help oefen

>Goedkoop fillers en “fake doctors”

>Deon Ceronia gesels oor Wêreld Gehoordag

>Dr Jaco se wenk vir die week.