#GrootTrauma - 4 Junie
04 June 2025

#GrootTrauma - 4 Junie

#GROOTtrauma

About
>Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese vasvra: Watter been is die langste in die menslike liggaam?

>Koffie red vrouens gedurende hulle eksistensiële krisis.

>Geen geregistreerde Gordelroos entstof beskikbaar in Suid-Afrika nie

>Charlene van Jakaranda Kinderuis kom gesels as deel van kinderbeskermingsweek oor die kinderhuise wat nog wag vir hulle eerste kwartaal van 2025 se subsidiegeld vanaf die staat

>Dr. Jaco se wenk van die week.