#GROOTtrauma | 4 Februarie
04 February 2026

#GROOTtrauma | 4 Februarie

#GROOTtrauma

About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle?

>Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry

>Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria

>Wat is Nipah Virus?

>Dr Jaco se wenk vir die week.