#GROOTtrauma - 30 Julie
30 July 2025

#GROOTtrauma - 30 Julie

#GROOTtrauma

About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese vasvrae: Wat is die naam van die tweede grootste been in die liggaam?

>Nuwe A-pokke inentings-veldtog van stapel gestuur.

>Die gebruik van byegif as kankerbehandeling.

>World Breastfeeding Week begin Vrydag

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.