#GROOTtrauma | 25 Februarie
25 February 2026

#GROOTtrauma | 25 Februarie

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvra Vraag -Hoeveel weke duur ’n gemiddelde menslike swangerskap?

>Eric Dane verloor sy stryd teen ALS

>Suikerdrankies Gekoppel aan 34% Hoër Risiko vir Angs by Tieners

>Dr Jaco beantwoord jou vrae.

>Dr Jaco se wenk vir die week.