#GROOTtrauma - 23 Julie
23 July 2025

#GROOTtrauma - 23 Julie

#GROOTtrauma

About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese vasvrae:

Waar in jou liggaam is die kleinste been geleë?

>Hoe kan ons verseker ons kos is vars, veilig en skoon wanneer ons by restaurante gaan eet?

>Agt babas is in die VK gebore met genetiese materiaal van drie mense

>Xander Loubser van Best Care Emergency Medical Service gesels saam oor Wêreld Verdrinkingsvoorkomings-dag 2025

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.