#GROOTtrauma | 21 Januarie
21 January 2026

#GROOTtrauma | 21 Januarie

#GROOTtrauma

About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd?

>Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens.

>'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid.

>Wat is “HPV”?... En die belangrikheid van inenting.

>Dr Jaco se wenk vir die week.