Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
>Mediese vasvra: Watter bloedgroep word beskou as die universele skenker?
> A-ah sanger Morten Harket het op sosiale media aangekondig dat hy gediagnoseer is met Parkinson's
>Hoe weet ons of medisyne saam met ons liggame gaan werk?
>Het jy geweet? - Om jou pille met koffie af te sluk het nagevolge.
>Dr. Jaco se wenk van die week.