#GROOTtrauma | 18 Februarie
18 February 2026

#GROOTtrauma | 18 Februarie

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Waar of Onwaar:

Die kornea is die enigste lewende weefsel in die liggaam wat nie ’n direkte bloedtoevoer het nie.

>Groot MIV-entstofproef begin in Suid-Afrika

>Dokter beweer hy ‘smoor’ kanker met ivermektien

>Dr Judey Pretorius gesels oor Peri-menopause en hoe om jouself voor te berei

>Dr Jaco se wenk vir die week.