About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
>Mediese vasvrae: Watter geslag is minder geneig om hulp vir geestesgesondheid te soek?
>Raaisel oor Malaria in die Vrystaat
>Global Hand Washing Day
>Vapes en mondgesondheid
>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.