#GROOTtrauma - 15 April
15 April 2026

#GROOTtrauma - 15 April

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Watter proteïen vorm die grootste deel van menslike hare?

>Life Esidimeni: NVG bevestig vervolging in tragedie-saak

>Gen Z Kies Gesondheid Bo Gewoontes: Die Nuwe Sober-Leefstyl

>EFDA keur GLP-1-pil goed vir gewigsverlies

>Dr Jaco se wenk vir die week