#GROOTtrauma | 14 Januarie 2026
14 January 2026

#GROOTtrauma | 14 Januarie 2026

#GROOTtrauma

About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Watter liggaamsdeel groei die vinnigste by babas?

>Aantal babas wat gedurende die feesseisoen gebore is.

>Nie net ’n oumens-siekte nie: Beroertes tref al hoe meer jong mense

>>Wat is "Gout"?

>Dr Jaco se wenk vir die week!!!