#GROOTtrauma | 11 Februarie
11 February 2026

#GROOTtrauma | 11 Februarie

#GROOTtrauma

About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte?

>Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms

>Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”?

>Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan jare se gewrigspyn veroorsaak

>Dr Jaco se wenk vir die week.