#GROOTtrauma | 10 Desember
10 December 2025

#GROOTtrauma | 10 Desember

#GROOTtrauma

About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:

>Mediese Vasvra Vraag - Watter orgaan werk letterlik harder ná ’n groot Kersete en hoë suiker-inname?

>Leer om te dans hierdie Desember - Dis goed vir jou brein

>Baanbreker-operasie by Tygerberg Hospitaal

>Wees verantwoordelik gedurende die Feesseisoen

>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week