#GROOTtrauma | 1 April
01 April 2026

#GROOTtrauma | 1 April

#GROOTtrauma

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - WAAR/ONWAAR - Blou lippe kan ’n teken wees van lae suurstofvlakke in die bloed.

>Nuwe operasie laat Suid-Afrikaner sy oogkleur permanent verander

>Vitamien-vapes: Is dit gesond?

>Nuwe studie onthul drie tipes ADHD

>Dr Jaco se wenk vir die week