Die Tas in Ponte is so eg Laeveld as wat 'n mens kan kry
09 September 2025

Die Tas in Ponte is so eg Laeveld as wat 'n mens kan kry

100.5FM Radio Laeveld

About
"Die Tas in Ponte" is 'n eg-plaaslike produksie wat op 23 September by die Boulevard Theatre se debuut maak. Lasea Swift, Koos Schoonraad en Bertus de Bruyn gesels met die Middag Game Drive.