Twee vas met diesel in Witbank01 December 2023Twee verdagtes is gister in hegtenis geneem toe hulle in besit van ongeveer 600 liter diesel, wat na vermoede gesteel is, gevind is in Witbank. Volgens die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, Brigadier Selvy Mohlala, was hulle ook in besit van ongelisensieerde vuurwapens. Dit arrestasie volg op inlig...00:00:28
DNA Tel wil jou laat wen01 December 2023Dit is weer tyd om te wen met DNA Tel vir die volgende twee Saterdag.Yolande Calvert vertel vir Amanda hoe dit werk.00:08:19
Skenk speelgoed vir Penreach se 100 biblioteke01 December 2023Penreach het reeds sowat 100 speelgoedbiblioteke in die Laeveld opgerig, maar kinders speelgoed kan kom leen. Die span gesels met Amanda.00:10:24
Bela-wet verhore: Tuisskoler vertel01 December 2023Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (Bela) is al ‘n stappie nader om wet te word. Openbare verhore daaroor is nou in Mpumalanga afgehandel. Sanett Oosthuizen, 'n tuisskool-ma, het dit by die Jeppes Reef-gemeenskapsaal in Nkomazi bygewoon. Sy kuier by Ludi en Mireille in die ateljee.00:19:29
RecruitAgri vier gegradueerdes01 December 2023Studente van RecruitAgri het gister hul gradeplegtigheid gehad. Dié nie-winsgewende organisasie wat in Witrivier gebaseer is bied landbouers die geleentheid om praktiese ervaring op te doen sodat hulle kán boer. Aan die einde van verlede jaar het hulle ‘n plasingkoers van 98% gehad en volgende meer ...00:18:49
DA in Mpumalanga sê matrikulante skryf eksamen in haglike toestande30 November 2023Die DA in Mpumalanga sê dit is onaanvaarbaar dat matrikulante hul eindeksamen in haglike toestande by die Phiva-gemeenskapsaal in Nkomazi moet aflê. DA-lid Jane Sithole sê die saal is vervalle en daar is nie eens water nie. Sy sê daar kan nie van graad-12-leerlinge verwag word om onder sulke omstand...00:00:33
Matrikulant in Bosbokrand sterf na slangbyt30 November 2023‘n 18-jarige graad-12-leerling aan Mawewe Sekondêre Skool in Bosbokrand is Maandagaand dood nadat sy deur ‘n slang gebyt is. Volgens die woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, Gerald Sambo, het die slang haar tydens ‘n graad-12-kamp gebyt wat by die skool aangebied is om matrikulante ...00:00:24
Understanding Autism: Ep. 130 November 2023In 2021 an estimated 1/161 children were affected by autism. This number is predicted to increase to 1/35 in the next 30 years. Cindy Coetzee, the founder of the Lowveld non-profit organisation Indigo Smiles Autism Foundation (ISAF), introduces Ludi and Mireille to the spectrum disorder.00:19:27
Sê jou sê oor Bela-wet in Nkomazi29 November 2023Openbare verhore oor die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette vind tans weer in Mpumalanga plaas. Die sogenaamde Bela-wet is al ‘n stappie nader daaraan om ‘n wet te word. In Ehlanzeni vind dit môre by die Jeppes Reef-gemeenskapsaal in Nkomazi plaas. Pieter Ferreira van die Federasie van B...00:00:29
Safari Country: Kersgeskenke vir die avontuurlustiges29 November 2023Safari Country Nelspruit staan gereed om hierdie feestyd in al jou Kersgeskenkbehoeftes vir die avontuurlustiges in jou lewe te voorsien. Leandré Coetzer gesels met Andri.00:12:12