Een groter as Salomo is hier!

Een groter as Salomo is hier!

Willie du Toit
00:53:33

About this episode

Ons wil n maklike pad kies om gered te wees. Dit is te veel moeite om te kniel en God aan te roep.
Hierdie boodskap is in 2004 gebring, maar daar is geen beter tyd as nou om dit te hoor nie.
Wat meer moet Jesus doen om ons te bereik?
Luister na ons Radio Golden Oldies.