Skip to content
Opens in a new window
Cedar Radio
Cedar Radio

Cedar Radio

Cedar Radio is 'n internet radio stasie wat die volle Waarheid van die Woord aan jou bring.

Ons musiek wat strek oor 'n verskeidenheid genres bevat ook geestelike musiek wat lof, eer en aanbidding bring tot die Een-Skepper-Lewende-God: YHWH.

Ons hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure plaaslik, nasionaal en internasionaal. Hierdie aanlyn draadloos vermaak jou ook met ligte afrikaanse musiek, radiodramas, boekvoorlesings en klets programme.

Download App

QR code to download the app

Announcement

August 5, 2022

Nuwe Webtuiste

www.cradio.co.za