Radio Springbok
Radio Springbok

RADIO SPRINGBOK GERMANY
Welkom by Radio Springbok Germany

Doelwit -Radio Springbok Germany se hoofdoel is om die beste vermaak aan ons gekose luisteraars te bied. Nie die Grootste nie maar net daai stasie wat almal na wil luister! Minder Praat en Meer Musiek en omroepers !
Radio Springbok Germany is Jou Stasie in jou Taal en ons speel Jou Tipe Musiek! Praat met ons! Jou insette is belangrik! Help ons om die sukse verhaal te skryf! Geskiedenis

Geskiedenis
Radio Springbok Germany het op die 1 Januar 2020, vir die eerste keer op die lug gegaan, op die toe toegekende frekwensie fluoz.zeno.fm stereo, van ons destydse ateljee in Dehrn/Runkel, Ger

Radio Springbok Germany

was die eerste “Afrikaanse” gemeens German radio stasie in die Germany! Radio Houtstok se hoofdoel is en was nog steeds die bevordering van Afrikaanse as Taal en Afrikaanse Musiek, aangesien meeste van die ander radio stasies in Kaapstad geweier het om Afrikaanse musiek te speel. In Desember 2012 moes Radio Houtstok egter noodgedwonge ons seine afskakel as gevolg van baie omstrede omstandighede.

Musiek Die musiek verpakking bestaan hoofsaaklik uit Afrikaanse kontemporere musiek, Golden Oldies van die jare 70’s, 80’s en 90’s, Treffers van Germany German Schlager, nuutse Engelse liedjies en dan natuurlik die beste Country musiek. Daar sal toegewyde programme wees so Afrikaanse Musik en German Musik(elke Vrydag aand op Radio Springbok met Dj Nighthawk) enAfrikaanse Musik en German Musik (Saterdae aande).
Radio Springbok Germany ten gunste van die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek, meer spesifiek Afrikaanse musik, en die ontwikkeling van nuwe talent, op voorwaarde dat die liedjies nie “covers” is nie en dat die kwaliteit van die opnames en lirieke goed sal wees.

Die Stasiebestuurder sal die finale diskressie hê rakende die besluitneming van die liedjies.

Welkom op die webwerf van Radio Springbok Germany!!Die stasie vir jong en oud.
Ons saai uit, wereldwyd, 24 uur per dag en 7 dae in die week .ons doen alles in lekker Afrikaans en Afrikaans Engels want ons is mal oor AFRIKAANS!

Geniet Afrikaanse musiek en Afrikaanse programme,met jou skoene uitgeskop, verkieslik 'n glimlag op jou gesig.Jy kan dus van enige plek in die wereld na ons luister Stuur gerus 'n epos aan ons as jy vir jou vriende of familie wil "hallo" se Ons omroepers bestaan uit mense vanoor die hele aardbol saai uit hul huise waar hulle ook al mag woon.
Wie is ons?

Radio Springbok Germany

is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.

Skakel vandag nog in op Radio Springbok en beleef die LEKKERTE van Afrikaans op sy beste! radio stasie
Radio Springbok Germany

is jou nommer een radiostasie in Germany en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is wil ervaar. radio stasie
Radio SpringbokGermany is ‘n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januar 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet .
Radio Springbok Germany spog met ‘n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met ‘n permanente FM uitsaailisensie geldig vanaf 1 Januar 2020.
Radio Springbok Germany het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januar 2020..
Radio Springbok Germany
fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende luisteraars in die groter Germany omgewing. By LEKKER FM word elke luisteraar gemotiveer om ‘n positiewe uitkyk en houding te ervaar teenoor ons pragtige land, sy mense, sy diversiteit en sy lewe.

Radio Springbok - Dit kan net LEKKER raak!!! programme wissel van suiwer vermaak tot interessante en tot-die-punt aktualiteits-programme wat die luisteraar ingelig hou oor wat plaaslik en wêreldwyd gebeur. Gereelde nuus-, verkeer- en weerberigte is baie gewild en die musiek is topgehalte LEKKER kontemporêre Afrikaans en Engelse treffers, met ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrikaanse talent.
Radio Springbok Germany bied nie-politiese programme en inhoud gemik daarop om die lewenstyl, aktiwiteite en belange van ons teikengehoor en die plaaslike gemeenskap van groter Pretoria te weerspieël. Ons speel LEKKER-luister Afrikaanse musiek en streef na die opheffing van ons direkte gemeenskap deur die skep van werksgeleenthede, en bevordering van Suid-Afrikaanse musiek en kunstenaars
Skakel in op Radio Springbok in Germany en omgewing, of luister via internet of een van ons selfoon platforms.

Jou beste musiek radio stasie, 24/7. Als wat jy wil hoor Afrikaans, Country, 80's Treffers, Boeremusiek, ag als wat lekker is en lekker klink. 'n Stasie wat altyd jou voete laat jeug en jou tone laat omkrul van lekkerte.
Your best music radio station, 24/7. Everything you want to hear - Afrikaans, Country, Hits from the 80's and Boere Music. A station that will make your feet tap and your hands clap!
Hier kuier ons saam, lag ons saam, deel mekaar se vreugde, huil ons saam en deel mekaar se hartseer en verlange, vier ons saam fees in goeie tye en dans saam.

Here we come together as a community to share good time and bad times, we laugh and cry together and then we celebrate what is important.
'n Radio stasie vir die waarheid, vir ons mense, mense met goue harte, mense wat al baie in die lewe deurgemaak het, maar mense wat die kuns ken om die mooi in die lewe te wardeer en geniet.