Verander jou persepsie om jou situasie te verander
01 August 2024

Verander jou persepsie om jou situasie te verander

#WerkendeWondervrou​
About

Jou persepsie kan jou lewe maak of breek. Daarom moet jy ’n positiewe persepsie nastreef. Luister wat Rhona Erasmus sê oor


hoe jy jou persepsie moet verander om jou situasie te verander.