Jy weet nie wat vir jou in die toekoms voorlê nie. Al watjy kan doen, is om in God te vertrou. Luister wat Rhona Erasmus sê oor dat God jou sal bemagtig om ’n nuwe seisoen in jou lewe te betree.