Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 43 Preview 2025 Mexican Grand Prix
23 October 2025

Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 43 Preview 2025 Mexican Grand Prix

Vyf Ligte

About

Die F1-karavaan beweeg na die hoogliggende drama van die Autódromo Hermanos Rodríguez! Sluit aan by die Vyf Ligte span vir ons voorbeskouing van die 2025 Mexikaanse Grand Prix.


Ons duik in die unieke uitdaging van die hoogste baan op die kalender (2,285m bo seespieël) en hoe die dun lugdruk enjinkrag en aërodinamiese invloed het op hoe spanne hulle motors setup.


Sal Max Verstappen se momentum aanhou?


Hoe sal die dun lug Williams se lae sleurkoëffisiënt-filosofie beïnvloed?


Ons analiseer die langste start/finish straight en die tegniese Foro Sol-stadiongedeelte.


Skakel in vir al die analise, voorspellings, en Formule 1 in Afrikaans!


 


The F1 paddock heads to the high-altitude drama of the Autódromo Hermanos Rodríguez!


Join the Vyf Ligte team for our 2025 Mexican Grand Prix preview. We dive into the unique challenge of the highest track on the calendar (2,285m above sea level) and how the thin air affects engine power and aerodynamic grip.


Can Max Verstappen's momentum be stopped?


How will the thin air affect car design philosophies like Williams low-drag setup? We analyze the longest straight on the calendar and the technical Foro Sol stadium section, discussing the key overtaking opportunities.


Tune in for all the analysis, predictions, and Formula 1 in Afrikaans!