
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 32 F1 2025 So Far : Wie is Yster of Gepleister?
Vyf Ligte
In hierdie episode van die Vyf Ligte Podcast kyk ons na elke span se prestasie in die 2025 F1-seisoen. Van McLaren se oorheersing tot Alpine se teleurstelling—ons gee graderings vir elke span en drywer, insluitend belangrike veranderinge soos Tsunoda se skuif na Red Bull en Colapinto se terugkeer by Alpine. Moenie ons volledige ontleding en ranglys misloop nie!
🔔 Teken in vir meer F1-analise, wedren-oorsigte en drywer-debatte
In this episode of the Vyf Ligte Podcast, we break down the 2025 Formula 1 season team by team. From McLaren’s dominance to Alpine’s struggles, we rate every team and driver based on performance, consistency, and key mid-season changes—including Tsunoda’s move to Red Bull and Colapinto’s return with Alpine. Don’t miss our full analysis and rankings!
🔔 Subscribe for more F1 insights, race reviews, and driver debates.