Woensdag is markdag
18 February 2026

Woensdag is markdag

RSG Geldsake met Moneyweb

About
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die wisselvalligheid in die markte, nuwe rekordhoogtepunte van plaaslike maatskappye en die inflasiekoers. Volg RSG Geldsake op Twitter