Waar gaan die rand heen?
05 December 2025

Waar gaan die rand heen?

RSG Geldsake met Moneyweb

About
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, bespreek die rand se beweging. Volg RSG Geldsake op Twitter