Sassa se biometriese verifieëring werk só
19 September 2025

Sassa se biometriese verifieëring werk só

RSG Geldsake met Moneyweb

About
Andile Tshona van Sassa, verduidelik hoe die nuwe biometriese verifieëring werk. Volg RSG Geldsake op Twitter