Ongewilde aandele kan op die langtermyn beter waarde bied
18 February 2026

Ongewilde aandele kan op die langtermyn beter waarde bied

RSG Geldsake met Moneyweb

About
Pieter Koornhof, portefeuljebestuurder by Allan Gray, verduidelik hoekom dit belangrik is om weg van die skare te beweeg. Volg RSG Geldsake op Twitter