Maak so ‘n plan as jy ver van jou ouers woon
28 January 2026

Maak so ‘n plan as jy ver van jou ouers woon

RSG Geldsake met Moneyweb

About
Eric Jordaan, direkteur by Crue Invest, gesels oor hoe kinders hul ouers finansieel kan ondersteun selfs wanneer hulle ver van mekaar af woon. Volg RSG Geldsake op Twitter