Hulpbronne help die JSE steeds hoër vandag
29 January 2026

Hulpbronne help die JSE steeds hoër vandag

RSG Geldsake met Moneyweb

About
Omri Thomas, direkteur by Abax Beleggings, gesels oor vandag se beweging van die rand en goudprys, die moontlike transaksie tussen Glencore en Rio Tinto, sowel as Woolworths se jongste aankondiging. Volg RSG Geldsake op Twitter