Apologetiek - Waarom verskillende benaderings?
26 May 2026

Apologetiek - Waarom verskillende benaderings?

Radio Scriptura

About

Waarom is daar verskillende benaderings van apologetiek? Wat is die hoof soorte apologetiese benaderings?  Hoe ken ons waarheid, is menslike rede neutraal, en is daar 'n verhouding tussen geloof en rede?